Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Roman (Chrysoblephus laticeps)
Roman [boodskap #123598] So, 06 Januarie 2019 13:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Roman.
'n Roman.
Die Roman (Chrysoblephus laticeps) is 'n vis wat naby Valsbaai na Natal, en ook by Zanzibar en Mauritius aangetref word. Omtrent 20 duim lank. Dit is ’n bekende hengelaarsvis. Sy naam was oorspronklik ‘Rooiman’, vanweë sy kleur. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rolprent
Volgende onderwerp: Romeins-Hollandse Reg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:22:11 MGT 2024