Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Roast Beef-Eiland
Roast Beef-Eiland [boodskap #123583] So, 06 Januarie 2019 11:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roast Beef-Eiland is 'n klein eiland naby die kus van Namibie (Suidwes-Afrika), ontgin vir sy ghwano-neerslae. Dit is in 1867 by die Kaapkolonie ingelyf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Roan Antelope-Myn
Volgende onderwerp: Robbeneiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:48:31 MGT 2024