Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rivierbrasem (Acanthopagrus berda)
Rivierbrasem [boodskap #123578] So, 06 Januarie 2019 10:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rivier- of Modderbrasem of Tilapia (Acanthopagrus berda) is 'n vis wat by die kus van Algoabaai (skaars), Natal, Ooskus van Afrika, in die Indiese Oseaan tot Oos-Indië aangetref word. Omtrent 16 duim in Suid-Afrika, maar tot 30 duim in ander streke. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rivier
Volgende onderwerp: Riviersonderend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:57:11 MGT 2024