Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ritchie
Ritchie [boodskap #123573] So, 06 Januarie 2019 10:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ritchie is 'n dorp naby Kimberley. Dis die eerste dorp wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,722 (235 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rissik, Johann Friedrich Bernhard
Volgende onderwerp: Riverton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:47:35 MGT 2024