Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rissik, Johann Friedrich Bernhard
Rissik, Johann Friedrich Bernhard [boodskap #123572] So, 06 Januarie 2019 10:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Johann Friedrich Bernhard Rissik was die eerste Administrateur van Transvaal. In 1857 in Holland gebore en bekwaam hom as landmeter. As waarnemende Landmeter-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek was hy verantwoordelik vir die uitlê van Johannesburg. Om dié rede word hy deur sommige mense as die peetvader van dié stad beskou. In 1907 word hy Minister van Lande en Naturellesake onder die Kroonkoloniebewind. Met Uniewording word Rissik die eerste Administrateur van Transvaal. Tree af in 1917 en is oorlede in 1925.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rinkhalsslang
Volgende onderwerp: Ritchie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:28:08 MGT 2024