Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ringnekduif (Kemphaan)
Ringnekduif [boodskap #123570] So, 06 Januarie 2019 10:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die ringnekduif of kemphaan (Philomachus pugnax) is ’n groot waadvoël, baie soos ’n groenpootruiter (Tringa nebularia), behalwe dat hy ’n middelmatige reguit snawel, klipkleurige verekleed met donker kolle en chroomgeel bene het. Sy plooikraag wys slegs gedurende die Europese broeiseisoen. Sien Waadvoël.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rimington, Generaal-Majoor Sir Michael Frederic
Volgende onderwerp: Rinkhalsslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:38:39 MGT 2024