Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riksja
Riksja [boodskap #123568] Sa, 05 Januarie 2019 20:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Riksjas is 'n vervoermiddel wat omstreeks 1893 van Japan, hoofsaaklik deur sir Marshall Campbell, ingevoer is. In 1903 het Durban meer as 1,000 riksjas gehad, en hulle gebruik het gou na Pietermaritzburg, Johannesburg, Pretoria, Bulawayo, Harare (Salisbury) en ander sentrums versprei. Vandag word dit hoofsaaklik deur toeriste gebruik en vir die aflewering van pakkette.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Riksdaalder
Volgende onderwerp: Rimington, Generaal-Majoor Sir Michael Frederic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:21:36 MGT 2024