Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riethaan
Riethaan [boodskap #123565] Sa, 05 Januarie 2019 20:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Riethaan (familie Rallidea) is 'n voël, algemeen in Kaapse vleie en is die grootste en die mooiste van die ralle, groen en pers, met ’n oranje snawel en voorkop en blou keel. Hy loop elegant en gebruik sy poot, soos ’n hand, om mee te eet. Eet slakke, saad en jong lote en word nie maklik gesien nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rietbok
Volgende onderwerp: Rietrot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:14:09 MGT 2024