Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rietbok (Redunca arundinum)
Rietbok [boodskap #123564] Sa, 05 Januarie 2019 20:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n rietbok.
Skets van 'n rietbok.
Die Rietbok (Redunca arundinum) is 'n bok, aangetref oral waar daar digte plantegroei is, langs rivierwalle — oostelike deel van Suid-Afrika, Zambezi en distrikte, Ngami en noordelike deel van Namibië (Suidwes-Afrika). Die bok is omtrent 90 cm (3 voet) hoog van die skouer af, het ’n gespikkelde bruin en geel vel. Die ramme het kort, gedraaide horings. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Riebeeck-Wes
Volgende onderwerp: Riethaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:46:40 MGT 2024