Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riebeeck-Wes
Riebeeck-Wes [boodskap #123563] Sa, 05 Januarie 2019 20:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Riebeeck-Wes is 'n dorp in Wes-Kaapland. In 1858 gestig en bekend as die plek waar sowel generaal J.C. Smuts as dr. D.F. Malan skoolgegaan het. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Dit is vernoem na Jan van Riebeeck. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,265 (544 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Riebeeckstad
Volgende onderwerp: Rietbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:24:11 MGT 2024