Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riebeeck-Oos
Riebeeck-Oos [boodskap #123561] Sa, 05 Januarie 2019 20:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Riebeeck-Oos is 'n dorp in Oos-Kaapland. In 1840 gestig en in 1846 tydens die Grensoorloë tydelik ontruim. Die Voortrekkerleier, Pieter Retief, het daar naby by Mooimeisjesfontein gewoon. Onder sy huidige eiendomsbewys is Riebeeck-Oos, soos Vishoek, ‘droog’. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (400 blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Riebeeck Kasteel
Volgende onderwerp: Riebeeckstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:11:32 MGT 2024