Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riebeeck Kasteel
Riebeeck Kasteel [boodskap #123560] Sa, 05 Januarie 2019 20:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Riebeeck Kasteel is 'n 946 meter hoë vrystaande berg in Wes-Kaapland, so genoem vanweë sy ooreenkoms met ’n kasteel. Dit is die eerste keer gesien deur ’n geselskap onder korporaal Cruythoff, wat deur die eerste Kommandeur van die Kaap, na wie dit vernoem is, gestuur is. Die huidige dorp daar naby dateer uit die jare 1860. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Riebeeck, Abraham van
Volgende onderwerp: Riebeeck-Oos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:48:38 MGT 2024