Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richterveld
Richterveld [boodskap #123558] Sa, 05 Januarie 2019 20:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Richterveld is die noordwestelike deel van Klein Namakwaland. Gebied besuide die groot boog in die Oranjerivier voordat dit die see bereik. Bekend vir sy groot mineralebronne, insluitende neerslae van koper, tin, ens., wat nog onontwikkel is. Tussen 1907 en 1914 deur Fred C. Cornell verken. In die 19de eeu vernoem na eerw. W. Richter, inspekteur van die kweekskool van die Rynse Sendinggenootskap op Barmen, Duitsland. Die naam word dikwels verkeerd gespel, Richtersveld (met ’n ekstra S).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Richmond
Volgende onderwerp: Riebeeck, Abraham van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:20:58 MGT 2024