Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richmond
Richmond [boodskap #123557] Sa, 05 Januarie 2019 20:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Richmond kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp in die Karoo, vernoem na die Hertog van Richmond, skoonvader van goewerneur sir Peregrine Maitland. In 1844 gestig. Bekend as die geboorteplek van die groot Suid-Afrikaans-gebore mediese pionier, dr. Emil Hoffa, stigter van die moderne wetenskap, ortopedie. Was toneel van gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Hoofsaaklik 'n wolboerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,688 (702 Blankes).

2. Dorp in Natal. In 1850 naby Pietermaritzburg gestig deur die Byrne-setlaars. Hoofsaaklik 'n wattel-produserende en boerderydistrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,410 (388 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Richardson, Sir Lewis
Volgende onderwerp: Richterveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:10:46 MGT 2024