Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richardson, Sir Lewis
Richardson, Sir Lewis [boodskap #123556] Sa, 05 Januarie 2019 20:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Lewis Richardson was 'n Suid-Afrikaanse handelspionier. In 1873 in Birmingham gebore. Hy kom in 1881 as kind na Suid-Afrika en vestig hom in Port Elizabeth waar hy een van die leiers in die volstruisveer- en wolbedryf word. Na die Eerste Wêreldoorlog het hy baie bygedra tot die hervestiging van teruggekeerde soldate. In 1934 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Richardsbaai
Volgende onderwerp: Richmond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:26:33 MGT 2024