Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richardsbaai
Richardsbaai [boodskap #123555] Sa, 05 Januarie 2019 20:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Richardsbaai is 'n inham aan die kus van Zoeloeland met ’n visoord en wildtuin. In 1923 is voorstelle om dit tesame met die Kosibaai-skema as ’n hawe te ontwikkel deur ’n oorsese deskundige, sir George Buchanan, ondersoek. Sien Kosibaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ribbok
Volgende onderwerp: Richardson, Sir Lewis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:22:50 MGT 2024