Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ribbok (Pelea capreolus)
Ribbok [boodskap #123554] Sa, 05 Januarie 2019 20:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vaalribbokke
Vaalribbokke
Die Ribbok (Pelea capreolus) is ’n tingerige, grasieuse bok wat in die meeste dele van Suidelike Afrika suid van die Limpopo aangetref word. Twee voet 6 duim hoog by die skouer. Hou van ruwe landskap. Die ram het klein gedraaide horinkies. Word nie beskou as lekker eetvleis nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rhokana Corporation
Volgende onderwerp: Richardsbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:32:42 MGT 2024