Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhokana Corporation
Rhokana Corporation [boodskap #123553] Sa, 05 Januarie 2019 20:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rhokana Corporation is 'n groot kopermynmaatskappy in Zambië wat aan die Anglo-American-groep behoort. In 1923 gestig. Sy eiendom sluit in: die Bwana Mkubwa-, Nkana- en Bancroft-myne.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rhodes, Kolonel Francis (Frank) William
Volgende onderwerp: Ribbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:15:17 MGT 2024