Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodes-Klousule
Rhodes-Klousule [boodskap #123551] Sa, 05 Januarie 2019 20:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rhodes-Klousule is 'n bepaling wat in 1894 deur Cecil John Rhodes ingedien en in 1898 in die grondwet van Zimbabwe (Rhodesië) aanvaar is waarvolgens doeane-heffings op Britse goedere wat na Zimbabwe (Rhodesië) ingevoer word onder geen omstandighede hoër mag wees as dié wat in die Kaapkolonie van krag was nie. Na die verkryging van verantwoordelike bestuur in 1923, is die Rhodes-klousule afgeskaf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zimbabwiese Spoorweë
Volgende onderwerp: Rhodes, Kolonel Francis (Frank) William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:00:51 MGT 2024