Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zimbabwiese Staatslotery
Zimbabwiese Staatslotery [boodskap #123549] Sa, 05 Januarie 2019 19:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Loterye was sedert 1891 onwettige in Zimbabwe (destyds Suid-Rhodesië). In Februarie 1934 is 'n spesiale referendum gehou wat dit gewettig het. Die Zimbabwiese (Rhodesiese) Staatslotery in 1935 gestig en die eerste loot is op 20 Desember van daardie jaar getrek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rhodesian Selection Trust Limited
Volgende onderwerp: Zimbabwiese Spoorweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:11:53 MGT 2024