Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodesian Selection Trust Limited
Rhodesian Selection Trust Limited [boodskap #123548] Sa, 05 Januarie 2019 19:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rhodesian Selection Trust Limited (RST) was 'n myngroep wat op 22 Mei 1928 gestig is met groot belange in die koperbedryf van Zambië (vroeër Noord-Rhodesië). Sy oorspronklike kapitaal van R500,000 het teen die 1960's gestyg na R22,000,00. Die hoofkantoor was in Lusaka en dit het ook die Mufulira-kopermyne, Roan Antelope en ander ingesluit.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zimbabwiese Yster- en Staalkommissie
Volgende onderwerp: Zimbabwiese Staatslotery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:56:14 MGT 2024