Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodesië en Njassaland, Federasie van
Rhodesië en Njassaland, Federasie van [boodskap #123546] Sa, 05 Januarie 2019 19:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Federasie van Rhodesië en Njassaland (1953-63) het bestaan uit die selfregerende kolonie van Suid-Rhodesië (tans Zimbabwe) en die Protektorate van Noord-Rhodesië (nou Zambië) en Njassaland (die huidige Malawi). Die totale gebied, meer as 484,000 vk. myl, waarvan Noord-Rhodesië meer as die helfte beslaan het, was groter as die van die Republiek van Suid-Afrika. Sien Sentraal-Afrikaanse Federasie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zimbabwe
Volgende onderwerp: Zimbabwiese Yster- en Staalkommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:05:58 MGT 2024