Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herald (Zimbabwe)
Herald (Zimbabwe) [boodskap #123544] Sa, 05 Januarie 2019 15:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Herald is 'n dagblad wat in Harare (Salisbury) uitgegee word. Op 27 Junie 1891 deur W.E. Fairbridge gestig as die Mashonaland Herald en in 1892 herdoop tot die Rhodesia Herald. Verskyn sedert 1898 daagliks. In 1978 word dit bloot die Herald. Na die land se onafhanklikwording in 1980 het die staat beheer verkry en is dit as regeringsmondstuk ingespan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rhodesdag
Volgende onderwerp: Zimbabwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:07:00 MGT 2024