Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rhodesdag was 'n openbare vakansiedag in Zimbabwe (Rhodesië) ter ere van Cecil John Rhodes wat op die eerste Maandag in Julie gevier is en gevolg word deur Founder’s Day.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.