Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Reynolds, Sir Frank
Reynolds, Sir Frank [boodskap #123537] Sa, 05 Januarie 2019 12:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Frank Reynolds was 'n Natalse suikerpionier en wetgewer. In 1852 gebore en ontvang sy opleiding in Engeland. Tree as jong man toe tot die suikerbedryf. Was lid van die eerste Natalse Parlement en ook van die militêre magte. Na Uniewording was hy die lid vir Umzimkulu. In 1930 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Reyersbach, Louis Julius
Volgende onderwerp: Residentia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:15:09 MGT 2024