Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Republiekdag
Republiekdag [boodskap #123532] Sa, 05 Januarie 2019 11:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Republiekdag was 'n nasionale vakansiedag in Suid-Afrika, vroeër bekend as Uniedag, 31 Mei. Dit val saam met die herdenking van die Vrede van Vereeniging, 1902, die stigting van die Unie van Suid-Afrika, 1910, en die proklamasie van die Republiek van Suid-Afrika, 1961.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rensburg
Volgende onderwerp: Republiek van Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:44:12 MGT 2024