Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Renostervoël (Bosluisvoël)
Renostervoël [boodskap #123530] Sa, 05 Januarie 2019 11:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n renostervoël.
Skets van 'n renostervoël.
Die renostervoël of bosluisvoël (Buphagus of Sturnidae) is 'n tropiese voël van die spreeufamilie. Die naam is afgelei van die gewoonte om bo-op wild en plaasdiere te sit en bosluise vang. Kleur, bruingeel met 'n rooi of geel bek. (Hou nie verband met die wit bosluisvoël nie. Sien Egretreier.)

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Renosterbos
Volgende onderwerp: Rensburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:39:30 MGT 2024