Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel
Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel [boodskap #123518] Sa, 05 Januarie 2019 10:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel (Himantolophus reinhardti) is 'n vis wat in die Noord-Atlantiese Oseaan en by Japan aangetref word. Die enigste rekord van hierdie vis in Suid-Afrikaanse waters is ’n spesimen wat in 1923 aan die weskus van die Kaapse Skiereiland gevang is. Omtrent 14 duim lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Reier
Volgende onderwerp: Reitz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:55:19 MGT 2024