Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Reier (Ardeidae)
Reier [boodskap #123517] Sa, 05 Januarie 2019 10:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Reier in vlug.
'n Reier in vlug.
Reiers (Ardeidae) is voëls met lang nekke, lang bene en lang snawels volop aangetref naby vleie en moerasse. Die meeste voëls van hierdie familie het sierlike vere, leef hoofsaaklik naby varswater en gebruik hulle reguit snawels om visse of paddas te deurboor. Hulle vlieg stadig met hulle lang vlerke na onder gebuig. In Kaapland is verskeie groot reierneste in sowel riete as op boomtoppe in die binneland. Vir die kleiner reiers Sien Kuifreier en Hamerkop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rehoboth
Volgende onderwerp: Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:06:32 MGT 2024