Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment Suidwestelike Distrikte (R.S.W.D.)
Regiment Suidwestelike Distrikte [boodskap #123512] Sa, 05 Januarie 2019 09:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Regiment Suidwestelike Distrikte (afgekort R.S.W.D.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 1 April 1934 op Oudtshoorn, Kaapland, gestig. Vrywilligers van hierdie regiment is ingedeel by die 5de Pantsermotorregiment en veg in 1941 in Noord Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment Smuts
Volgende onderwerp: Regiment Tobie Muller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:43:24 MGT 2024