Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment Pretoria
Regiment Pretoria [boodskap #123508] Sa, 05 Januarie 2019 08:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Regiment Pretoria was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 1 Julie 1913 as Princess Alice’s Own gestig. Veg in 1914 in Duits-Suidwes-Afrikaanse Veldtog en saam met die 7de Suid-Afrikaanse Infanterie-brigade in Madagaskar in die Tweede Wêreldoorlog en die 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie in Italië. Slagspreuk: ‘Second to None’.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment President Steyn
Volgende onderwerp: Regiment, Sesde Veld-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:36:16 MGT 2024