Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment, First City
Regiment, First City [boodskap #123500] Sa, 05 Januarie 2019 08:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die First City Regiment was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 7 Oktober 1875 in Grahamstad gestig. Veg in die 9de Grensoorlog, 1877; Basoetolandse Rebellie, 1880; Tweede Vryheidsoorlog, 1899; Duits Suidwes-Afrikaanse Veldtog, 1915; Madagaskar-veldtog en met die 6de Pantserdivisie in Italië tydens die Tweede Wêreldoorlog. Slagspreuk: "Virtute et opera".

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment, First Anti-Tank
Volgende onderwerp: Regiment Gideon Scheepers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:12:41 MGT 2024