Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment, Eerste Veld-
Regiment, Eerste Veld- [boodskap #123498] Sa, 05 Januarie 2019 08:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Eerste Veld-Regiment was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, amptelik ‘Eerste Veldregiment, Suid-Afrikaanse Artillerie’. Oorspronklik op 26 Augustus 1857 as die Volunteers gestig, met die titel, ‘Cape Volunteer Artillery’ deur luitenant-kolonel die Chevalier du Prat. In 1867 is die titel, ‘Prince Alfred’s Own Cape Town Volunteer Artillery’ toegestaan. Veg in die 9de Grensoorlog, 1878; Basoetolandse Rebellie, 1880; Tweede Vryheidsoorlog, 1899; Duits-Suidwes-Afrika, 1915 en dwarsdeur die Noord-Afrikaanse Veldtog in die Tweede Wêreldoorlog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment De Wet
Volgende onderwerp: Regiment, First Anti-Tank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:24:26 MGT 2024