Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment De Wet (R.D.W.)
Regiment De Wet [boodskap #123497] Sa, 05 Januarie 2019 08:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Regiment De Wet (afgekort R.D.W.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 1 April 1934 gestig. Hoofkwartier op Kroonstad, O.V.S. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het dit met die Regiment President Steyn saamgesmelt.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment de la Rey
Volgende onderwerp: Regiment, Eerste Veld-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:44:40 MGT 2024