Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment Botha (R.B.)
Regiment Botha [boodskap #123493] Sa, 05 Januarie 2019 08:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Regiment Botha (afkorting R.B.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 1 April 1934 gestig. In die Tweede Wêreldoorlog het dit deel gevorm van die 5de Suid-Afrikaanse Infanterie-brigade en het in die Abessiniese veldtog geveg. In 1941 is die regiment na Egipte en in dieselfde jaar het baie lede by Sidi Rezegh gesneuwel. As deel van die 1ste Suid-Afrikaanse Divisie het hulle in die Slag van El Alamein geveg. Saam met die 6de Suid-Afrikaanse Divisie het dit ook in Italië geveg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Reg
Volgende onderwerp: Regiment Christiaan Beyers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:29:21 MGT 2024