Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Reddersburg
Reddersburg [boodskap #123488] Sa, 05 Januarie 2019 08:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Reddersburg is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1857 gestig en vernoem na die Redder (die Verlosser) deur die Dopper-afdeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk waaraan die meeste van die pioniers daar behoort het. Generaal Christiaan de Wet het tydens die Tweede Vryheidsoorlog ’n hele Britse leërafdeling daar gevange geneem. Vandag is dit hoofsaaklik ’n wolproduserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,129 (596 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rebellie
Volgende onderwerp: Reddingsdaadbond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:44:18 MGT 2024