Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rayton
Rayton [boodskap #123485] Sa, 05 Januarie 2019 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rayton kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp naby Pretoria, Transvaal. In 1904 gestig en vernoem na mev. Ray Wollaston, eggenote van die hoof bestuurder, kolonel Wollaston, van die Montrose-diamantmyn daar naby. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (600 Blankes).

2. Dorp naby Bloemfontein. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (160 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rayne, Leonard
Volgende onderwerp: Reader, H.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:29:20 MGT 2024