Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rand Daily Mail
Rand Daily Mail [boodskap #123476] Sa, 05 Januarie 2019 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rand Daily Mail is 'n oggendkoerant wat in 1902 deur Henry Freeman Cohen in Johannesburg gestig is met Edgar Wallace as eerste redakteur. Dit verskyn sedertdien ononderbroke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Randburg
Volgende onderwerp: Randfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:47:54 MGT 2024