Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Randburg
Randburg [boodskap #123475] Sa, 05 Januarie 2019 06:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Randburg is 'n munisipaliteit wat saamgestel is uit 'n groep noordwestelike voorstede van Johannesburg. Op 1 Julie 1959 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 33,150 (24,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rand
Volgende onderwerp: Rand Daily Mail
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:41:50 MGT 2024