Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ral (Rallidae)
Ral [boodskap #123467] Vr, 04 Januarie 2019 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Ralle (famliie Rallidae) is ’n familie voëls wat die riethaan, korhoender en bleshoender insluit. In die reël het hulle lang bene en lang tone. Die meeste ralle hou hulle in moerasse of lang gras. Hulle het luide roepstemme en bou hulle neste tussen moerasgewasse. Hulle donsige kuikens kan hardloop en swem sodra hulle uitgebroei is. Die meeste lede van die familie vlieg maar swak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Radiotelegrafie
Volgende onderwerp: Ramathlabama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:06:13 MGT 2024