Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Raaff, Kommandant Pieter Johannes
Raaff, Kommandant Pieter Johannes [boodskap #123465] Vr, 04 Januarie 2019 19:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kommandant Pieter Johannes Raaff was 'n Boere-pionier van Zimbabwe (Rhodesië). In die jaar 1850 gebore. Hy het die eerste keer op die voorgrond gekom as kommandant van Raaff’s Rangers in die Zoeloe-oorlog van 1879 toe hy die C.M.G. verower het. Later het hy hom in Pretoria gevestig, geprospekteer en ná die besetting van Masjonaland op Fort Tuli landdros geword. In die Matabele-oorlog van 1893 het Raaff weer sy groep "Rangers" in Johannesburg in die lewe geroep en het uitstekende dienste gelewer. Op 26 Januarie 1894 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Quthing
Volgende onderwerp: Radiotelegrafie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:39:20 MGT 2024