Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Que Que
Que Que [boodskap #123460] Vr, 04 Januarie 2019 18:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Que Que is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië). In 1900 gestig ná die ontdekking van die beroemde Globe- en Phoenix-goudmyne wat aan dié plek grens. Die naam is afgelei van ’n eienaardige driepunt-hooftooisel wat in die ou tyd deur die inwoners van die distrik gedra is. Die dorp was die sentrum van verskeie klein goudmyne in die omgewing. Die stigting van die werke van die Rhodesian Iron and Steel Company (RISCO), by Redcliff daar naby, het gedien as nuwe stimulus vir die dorp. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 12,400 (3,000 Blankes) insluitende Redcliff.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Quelimane
Volgende onderwerp: Qumbu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:25:57 MGT 2024