Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Queen’s Own Cape Town Highlanders
Queen’s Own Cape Town Highlanders [boodskap #123457] Vr, 04 Januarie 2019 18:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Queen’s Own Cape Town Highlanders was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 24 April 1855 gestig is. Veg in 1897 in die Langeberg-veldtog, Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), Duits-Suid-Wes-Afrika (1915) en tydens die Tweede Wêreldoorlog met die Sesde Pantserdivisie in Noord-Afrika en Italië. Op 1 Junie 1961 herdoop na Cape Town Highlanders.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Queensburgh
Volgende onderwerp: Queenstown
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:59:29 MGT 2024