Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pyp
Pyp [boodskap #123450] Vr, 04 Januarie 2019 18:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pyp kan na een van die volgende verwys:

1. Geologiese uitdrukking wat in Suid-Afrika gebruik word om ’n krater van uitgewerkte vulkane te beskryf waarin diamante dikwels aangetref word. Die beroemdste pype is dié van Kimberley, maar daar is ook ander wat sonder edelstene is.

2. 'n Pyp is 'n buis of lang hol silinder wat gebruik word om materiale (soos 'n vloeistof) te vervoer of as 'n strukturele komponent.

3. Toestel waarmee mens tabak rook; 'n rookpyp.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pylstormvoël
Volgende onderwerp: Pypie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:47:19 MGT 2024