Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pruimbas (Colpoon compressum)
Pruimbas [boodskap #123440] Vr, 04 Januarie 2019 18:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pruimbas (Colpoon compressum) is 'n wilde plant wat in Wes-Kaapland aangetref word. Die bessies daarvan is gedroog en geëet, en die bas is deur die Boere gebruik vir looiwerk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Provinsie van Koningin Adelaide
Volgende onderwerp: Prynnsburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:45:44 MGT 2024