Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Providential Pass
Providential Pass [boodskap #123438] Vr, 04 Januarie 2019 17:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Providential Pass is 'n pas naby Masvingo (Fort Victoria) in Zimbabwe (Rhodesië). So genoem omdat die Pioneer Column ten tye van die besetting in 1890 geglo het dat hulle in ’n doodlooppunt beland het en gevaar geloop het om deur die naturelle in ’n hinderlaag gelok te word. Hoewel hulle vermoede verkeerd was, is die naam voldoende bewys van hulle verligting toe hulle anderkant uitkom. Die pas is altesaam 9 myl lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Protem
Volgende onderwerp: Provinsie van Koningin Adelaide
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:52:20 MGT 2024