Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Progressiewe Party
Progressiewe Party [boodskap #123434] Vr, 04 Januarie 2019 17:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Progressiewe Party kan na een van die volgende verwys:

1. Politieke party wat in 1959 gestig is deur ’n groep wat van die Verenigde Party weggebreek het met die doel om grondwetlike magte en voorregte aan die nie-blanke bevolking te gee wat groter is as wat die Verenigde Party bereid was om toe te staan. Dit gaan egter nie so ver as die Liberale Party in die strewe na ’n geen-rassige gemeenskap nie.

2. Politieke party in die Kaapkolonie in die jare 1890-1910. Die leier was dr. L.S. Jameson.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Prinsloo, Willem
Volgende onderwerp: Pronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:47:47 MGT 2024