Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prins Alfred Hamlet
Prins Alfred Hamlet [boodskap #123432] Vr, 04 Januarie 2019 17:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prins Alfred Hamlet is 'n dorp naby Ceres in Wes-Kaapland. In 1867 gestig en vernoem na Prins Alfred, seun van Koningin Victoria. Dit is hoofsaaklik 'n vrugtesentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,182 (356 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Prins Albert
Volgende onderwerp: Prinsloo, Willem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:47:12 MGT 2024