Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prins Albert
Prins Albert [boodskap #123431] Vr, 04 Januarie 2019 17:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prins Albert is 'n dorp in Kaapland. In 1855 gestig en vernoem na die eggenoot van Koningin Victoria. Geleë naby die majestueuse Swartberge en is bekend vir sy pragtige natuurtonele en sy uitstekende plaasprodukte, onder meer tabak, vrugte ens. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,800 (1,200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pringle, Thomas
Volgende onderwerp: Prins Alfred Hamlet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:38:49 MGT 2024