Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prince Alfred’s Guard
Prince Alfred’s Guard [boodskap #123428] Vr, 04 Januarie 2019 17:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prince Alfred’s Guard was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Gestig op 19 September 1856. Veg in 1877 in die 9de Grensoorlog, in die Geweeroorlog in Basoetoland in 1880-81, die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), en ook in die Eerste en Tweede Wêreldoorloë as deel van die 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Prieska
Volgende onderwerp: Prince Alfred’s Own Cape Field Artillery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:49:47 MGT 2024